Ekklesiapark Fauna

Bankies is op verskeie plekke op die goedversorgde grasperke geplaas. Inwoners kan hier uitrus en onder andere die verbasende verskeidenheid voëls dophou.

Ekklesiapark is naby Delta Park, wat bydra tot die verskeidenheid voëls wat in ons tuine voorkom.

 

Save

Save