Ekklesiapark fondsinsameling

Die Vriende van Ekklesiapark reël reeds die afgelope 17 jaar fondsinsamelingsgeleenthede. Die fondse is aangewend om onder andere te help met die binne-inrigting van die nuwe sitkamer en die aankoop van die tafeltjies en stoele op die patio by die eetsaal asook die tuinbankies.

 

 

Save