Ons jaarlikse kuierdag Posted on 26/01/202027/01/2020 by admin 7 September was ‘n dag van kuier saam met vriende en familie. Daar was koek, springkastele vir die kinders en lekker kos. Wat ‘n spesiale dag!