Bykomende geriewe sluit in ‘n goed toegeruste inhuisbiblioteek, multimedia sitkamer, ‘n haarsalon, rook-en-sonkamers in die gange van die hoofgebou, stoelhysers en pragtige tuine met veilige paadjies en stewige handrelings.

previous arrow
next arrow
previous arrownext arrow
Shadow
Slider