Bespreek vandag nog ‘n kuier met u geliefdes!

Al wat u hoef the doen is om ‘n oop tydgleuf in die onderstaande kalender te soek en dan hier te kliek om u besonderhede in ‘n Google form in te vul.

Alle besprekings moet minstens 24 uur vooraf gemaak word en besprekings vir naweek besoeke moet voor 15:00 op Vrydae middag gemaak word. Besoektye loop tussen 09:00 tot 16:00 en wanneer u die bespreking maak, wees asseblief seker om dit aan die begin van elke uur te skeduleer. Alle kuiers het ‘n 50 minute tyd beperking om die skoonmakers 10 minute te gee om die kamer te saniteer. Enige versoeke wat nie aan die boaanstaande vereistes voldoen nie sal nie toegestaan word nie en van die kalender verwyder word. Suksesvolle versoeke sal met ‘n epos bevestig word.