Beroerte Webinaar
Kliek op die skakel om te registreer vir ‘n webinar oor beroertes: https://zoom.us/webinar/register/8216331100053/WN_5svn9Gj8RzqVGlmvHMAulQ
Ons eie film!
Wim Spronk het die primiêr van Ekklesia se eie film “Cinderfella” vertoon op 24 Oktober. Dit was ‘n aand om te onthou!