Bespreek vandag nog ‘n kuier met u geliefdes! Kliek asseblief hier en vul ‘n Google form uit.

Alle besprekings moet minstens 24 uur vooraf gemaak word en besprekings vir naweek besoeke moet voor 15:00 op Vrydae middag gemaak word. Besoektye is verskieslik tussen 09:00 en 16:00. Wanneer u die bespreking maak, wees asseblief seker om dit aan die begin van elke uur te skeduleer.

In uitsonderlike gevalle sal besoeke binne in die sale of inwoner se kamers ook toegelaat word.