Bekostigbare Verblyf
[huge_it_slider id=”1″]
Binne een pasgemoderniseerde kompleks, geleё te Parklaan 2, Blairgowrie, in ‘n rustige deel van Randburg, word behuising verskaf aan sowel die onafhanklike afgetrede persoon as die verswakte bejaarde wat voortdurend versorging nodig het.
In ‘n boomryke omgewing het die Tuiste reeds op 19 Oktober 1968 as ‘n projek van die destydse Diens van Barmhartigheid van die NG Kerk tot stand gekom. Dit funksioneer ná 45 jaar steeds onder die toesig van Tutela, die barmhartigheidsarm van dié kerk. Die missie van Ekklesiapark stel dit duidelik dat versorging van bejaardes en ander verswakte persone in getrouheid aan die Christelike liefdesgebod op holistiese wyse voorsien word.
Versorging

Maaltye en Dienste

Gemeenskaps betrokkenheid